Ons dae in die Army
“May I please have another, Sarge?” vra Murray. Hy bedoel nog ‘n oorpak; ons is in die Lugmaggimnasium besig met basiese opleiding in 1965. “What?” skreeu die kwartiermeester, sy verontwaardiging…
“May I please have another, Sarge?” vra Murray. Hy bedoel nog ‘n oorpak; ons is in die Lugmaggimnasium besig met basiese opleiding in 1965. “What?” skreeu die kwartiermeester, sy verontwaardiging…
As jy nog klein genoeg is, het ‘n chauffeur niks met status te make nie. In die vyftigerjare was hy tipies net ‘n nice ou wat, anders as meeste, baie…
Hierdie is die manne met wie ons grootgeword het, een van hulle in die koperklas waar daar darem halfpennie en pennie vir geselskap was, die ander drie aan die onderkant…